Kroningsmis (Mozart)

Missa brevis in C-majeur, KV 317
Kroningsmis
Salzburg-katedraal, waar die mis vir die eerste keer uitgevoer is, heel waarskynlik op Paassondag
Ander titelsKrönungsmesse
KatalogusKV 317
OkkasiePaasfees
Gekomponeer1779 (1779): Salzburg
Bewegings6
StemSopraan-, alt-, tenoor- en bassolis, en SATB-koor
InstrumentOrkes en continuo

 

Eerste bladsy van die outograafmanuskrip

Die Kroningsmis (mis no. 15 in C-majeur, KV 317 – soms mis no. 16), wat in 1779 gekomponeer is, is een van die gewildste van Wolfgang Amadeus Mozart se 17 bestaande toonsettings van die orde van die mis. Dit kan as 'n missa brevis ('n kort mis) of 'n missa solemnis (plegtige mis) geklassifiseer word, want hoewel dit al die dele van die gewone mis (dus missa tota) insluit, is dit relatief kort.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search